Juanita du Plessis oor haar jongste album getiteld 'Hierdie Oomblik' | 29 Junie 26

Die GROOT Ontbyt

Juanita du Plessis se jongste album getiteld Hierdie Oomblik is onlangs vrygestel en sy kuier vanoggend op die geel bank om ons meer te vertel. #opigeelbank #diegrootontbyt #kyknet