Eet-my-Op Lam Skenkelpot (met Afrikaanse onderskrifte) - Kosmeester Kortes
Kosmeester KortesEen van my gunsteling potjies, bly darem maar 'n lam skenkelpot. Met hierdie resep bewys ons maar net weereens die waarheid: minder is meer. Op hierdie wyse bly die lamsvleis die held van die gereg en behou 'n mens die heerlike lam-smaak in die gereg. Geniet dit. Hierdie resep is veral ook makli